Return to English
version
Kommentaar deur gaste

Hier is 'n paar uittreksels uit ons gasteboek
Lees verdere Engelse uittreksels
hier
"Sekerlik geen beter kuierplek in Stellenbosch nie. Squirrel & Vine het alles - gerief, goeie smaak, mooi omgewing.
Ons het heerlik gekuier!"

"Julle woonstel is uiters gerieflik. Na meer as 'n week voel dit nie lekker om te ry nie. Onwetend is dit die beste
besluit wat ons geneem het om hier te bly"

"Wat 'n wonderlike verrassing! Fyn smaak en letterlik elke klein dingetjie wat ons kan droom om nodig te kry.
Hierdie plekkie is uitstaande. Ons kom gereeld Stellenbosch toe - ons sien julle definitief weer!"

"Pragtige keurige blyplek! Baie dankie. Ons kom weer"

"Baie dankie vir so 'n gerieflike verblyf in 'n pragtige en baie goed ingerigte plekkie!!!"

"Baie dankie. Dit was die klein dingetjies wat hierdie plekkie lekker maak."
Lees verdere Engelse uittreksels hier