Besprekings
|
| |
Daar is twee maniere om te bespreek. Die eerste opsie is om 'n kitsbespreking aanlyn te doen (debiet- en kredietkaarte word aanvaar). Gaste wat hierdie opsie kies word gevra om op die skakel hieronder te klik. Let asb. op die volgende voordat u voortgaan - 'n Maksimum van drie persone kan in die woonstel gehuisves word. Moet asb. nie 'n aanlyn-bespreking doen as u meer as drie persone is nie - Slegs sekere datums kan aanlyn bespreek word. Indien u datums op ons beskikbaarheidskalender beskikbaar is maar nie aanlyn bespreek kan word nie, kontak ons asb.
|
| |
| |
|
|
Die tweede opsie is om ons te kontak om navraag te doen oor 'n bespreking. Die navraag is nie bindend nie. Gaste wat hierdie opsie verkies behoort soos volg te werk te gaan:
|
Stap een
|
Verwys na die kalender, wat gereeld op datum gebring word, om 'n aanduiding te kry van beskikbaarheid
|
Stap twee
|
Voltooi die aanlyn-besprekingsvorm of Kontak ons op een van die volgende maniere: E-pos: info@squirrelaccommodation.com Foon: (073) 491 7072 (internasionaal: +27 73 491 7072) Faks: (021) 886 4172 (internasionaal: +27 21 886 4172) Pos: Posbus 12152, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Suid-Afrika
|