|
|
Links: 'Oom Samie se Winkel' in Dorpstraat is 150 meter van Squirrel & Vine af
|
|
Regs: Uitsig vanaf Squirrel & Vine se balkon
|
|
|
|
|
Links: Die Pieke woonstelgebou. Squirrel & Vine is nommer 4, regs bo op die foto
|
|
Regs: Historiese huise in Hertestraat. Baie van die geboue is tot nasionale monumente verklaar.
|
|
|
|
|
Links: Die Stellenbosch Toerisme- en Inligtingsburo is 250 meter van Squirrel & Vine af
|
|
Regs: Onderdakparkering binne die sekuriteitskompleks by Die Pieke. Squirrel & Vine se gaste het 'n gereserveerde parkeerplek.
|
|
|
|
|
Links: Die badkamer het 'n stort en aparte bad
|
|
Regs: 'n Eekhoring voor historiese huise in Herte Straat. Die eekhorings woon in akkerbome wat langs Hertestraat groei.
|
|
|
|
|
Links: 'n Uitsig vanaf die woonstelgebou se dak
|
|
Regs: 'n Uitsig vanaf die woonstelgebou se dak
|
|
|
|
|
Links: Hierdie historiese geboue in Crozierstraat is in 1895 gebou en behoort aan die Universiteit van Stellenbosch. Hulle is 900 meter van Squirrel & Vine
|
|
Regs: 'Die Kruithuis' is 350 meter vanaf Squirrel & Vine
|
|
|
|
|
Links: 'Die Moederkerk' aan die bopunt van Kerkstraat is 825 meter vanaf Squirrel & Vine
|
|
Regs: Drostdystraat nr. 2 is 800 meter vanaf Squirrel & Vine
|
|
|
|
|
Links: Ryneveldstraat in die somer
|
|
Regs: Victoriastraat op kampus
|
|
|