|
|
|
|
|
|
Kaart & Afstande
|
|
|
|
|
|
Hertestraat is 'n eenrigtingstraat wat slegs vanaf Dorpstraat toeganklik is. 'Die Pieke'-woonstelgebou is aan die linkerkant van die straat. Squirrel & Vine is woonstel nr. 4. Let op dat daar nie 'n ontvangstoonbank op die perseel is nie - maak asb. 'n afspraak om te besigtig.
Druk kaart en aanwysings
|
Volg die skakel na hierdie multi-vlak kaart van die area indien nodig
|
|
|
|
|
|
Tussen Squirrel & Vine en
|
Benaderde afstand
|
Kaapstad Internasionale Lughawe
|
34 kilometer
|
Somerset-Wes (gemeet na Somerset Mall)
|
18 kilometer
|
Dorpstraat
|
100 meter
|
Oom Samie se Winkel
|
150 meter
|
Stellenbosch Toerisme- & Inligtingsburo
|
250 meter
|
Kerkstraat
|
450 meter
|
Stellenbosch Stadsaal
|
750 meter
|
Universiteit van Stellenbosch (gemeet na Administrasieblok A)
|
1.1 kilometer
|
Coetzenburg sportgrond (gemeet na DF Malan Sentrum)
|
1.8 kilometer
|
|
|
|
|
|
|
Gaste wat 'n funksie op 'n wynplaas bywoon kan die afstand vanaf Stellenbosch na die wynplaas (gewoonlik op die plaas se webblad) as die afstand vanaf die woonstel neem, aangesien die woonstel in die middedorp is.
|
|
|
|
Die posisie-koordinate is soos volg: 33° 56’ 19.17’’ Suid; 18° 51’ 20.92’’ Oos
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|