
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
4 Die Pieke, Herte Street, Stellenbosch, 7600 Herte Street is 'n eenrigtingstraat in Stellenbosch wat slegs vanaf Dorpstraat bereik kan word Die Pieke woonstelgebou is aan die linkerkant van die straat. Squirrel & Vine is woonstel nommer 4 Let op dat daar nie 'n ontvangstoonbank is nie - maak asb. 'n afspraak om te besigtig Kaart & aanwysings (drukbare formaat) Gaan na hierdie multi-vlak kaart van die Stellenbosch area indien nodig |
| Kaart & Afstande |
|
| Wynplase Gaste wat 'n funksie op 'n wynplaas bywoon kan die afstand vanaf Stellenbosch na die plaas (gewoonlik op die plaas se webblad beskikbaar) neem as die afstand vanaf Squirrel & Vine, aangesien die woonstel in sentraal Stellenbosch is |
| Posisie-koordinate: 33° 56’ 19.17’’ Suid; 18° 51’ 20.92’’ Oos |