Stellenbosch Akkommodasie Selfsorg - Verblyf in Stellenbosch Suid-Afrika, Kaapstad Wynland
Bespreek & betaal
aanlyn vir hierdie
Stellenbosch
woonstel - klik hier

Squirrel & Vine
Selfsorgwoonstel, Stellenbosch, Suid-Afrika
  Woonsteluitleg
 
Hierdie Stellenbosch woonstel is 74 vierkante meter groot
Klik hier vir vloerplan
Slaapkamer
Ekstra-lengte koning-grootte bed
Afstandbeheerde lugversorging
Ingeboude kaste met hangers
Elektroniese kluis
Elektroniese radio / wekker
Muurverwarmer
Beddegoed voorsien
Strykplank en strykyster
Haardroër
Stellenbosch self-catering accommodation kitchen
Kombuis
Stoof, oond en mikrogolfoond
Yskas met vrieskompartement
Messegoed, breekware en
kombuisgereedskap
Alle gewone toestelle insluitende
broodrooster, ketel en Nespresso
Outomatiese wasmasjien
Plaaslike wyne op wynrak
Graniet werkoppervlaktes
       
Stellenbosch accommodation living room
Sit- / eetkamer
Enkelbedgrootte slaapbank (plat
matras, nie uitvou-tipe)
Linne vir slaapbank voorsien
Lugversorging met afstandbeheer
Platskerm televisie en DVD-speler
Satelliet TV (volle DSTV-pakket met
HD-kanale)
WiFi
Dakwaaier, Muurverwarmers
Stellenbosch selfcatering accommodation bathroom
Badkamer
Dubbelwasbak
Bad
Aparte stort (nie binne-in bad nie)
Bad het handstort vir hare
Handdoeke, seep, ens. voorsien
Toilet in aparte kamer
       
Stellenbosch accommodation balcony
Balkon
Tafel en stoele vir buitelug maaltye
Bedekte balkon beskerm teen reën
Rook op balkon toegelaat
Kyk uit oor Hertestraat en een van
die oudste huise in Stellenbosch wat
'n nasionale monument is (nou 'n
klassieke musiekskool)
Ander areas
Gratis, gereserveerde, bedekte
parkeerplek
Woonstel en parkeerplek binne
sekuriteitskompleks
Afstandbeheerde toegangshekke
Toegang tot die gebou se dak vir
ophang van wasgoed en uitsig oor
Stellenbosch en omliggende berge
 
Web Diť werf