Stellenbosch Akkommodasie Selfsorg - Verblyf in Stellenbosch Suid-Afrika, Kaapstad Wynland
Bespreek & betaal
aanlyn vir hierdie
Stellenbosch
woonstel - klik hier

Squirrel & Vine
Selfsorgwoonstel, Stellenbosch, Suid-Afrika
Gastekommentaar
Hier is kommentaar uit ons gasteboek
Lees bykomende kommentaar in
Engels
"Sekerlik geen beter kuierplek in Stellenbosch nie. Squirrel & Vine het alles - gerief, goeie smaak, mooi omgewing. Ons het heerlik gekuier!"

"Julle woonstel is uiters gerieflik. Na meer as 'n week voel dit nie lekker om te ry nie. Onwetend is dit die beste besluit wat ons geneem het om hier te
bly"

"Wat 'n wonderlike verrassing! Fyn smaak en letterlik elke klein dingetjie wat ons kan droom om nodig te kry. Hierdie plekkie is uitstaande. Ons kom
gereeld Stellenbosch toe - ons sien julle definitief weer!"

"Pragtige keurige blyplek! Baie dankie. Ons kom weer"

"Baie dankie vir so 'n gerieflike verblyf in Stellenbosch in 'n pragtige en baie goed ingerigte plekkie!!!"

"Baie dankie. Dit was die klein dingetjies wat hierdie plekkie lekker maak."
 
Web Diť werf