Tariewe
Stellenbosch Akkommodasie Selfsorg - Akkommodasie in Stellenbosch Suid-Afrika, Kaapstad Wynland
Bespreek &
betaal aanlyn vir
hierdie
Stellenbosch
woonstel - klik
hier

Squirrel & Vine
Selfsorgwoonstel, Stellenbosch, Suid-Afrika
Tariewe
     
Tariewe word vir die woonstel as geheel gehef, ongeag die aantal gaste
Inklok vanaf 14h00. Op vertrekdatum is die woonstel tot 10h30 bespreek
Vir besprekings meer as 7 dae vooruit is 'n 50% deposito ten tye van bespreking betaalbaar, en die res ten minste 7 dae voor aankoms
Vir besprekings minder as 7 dae vooruit is die volle bedrag ten tye van bespreking betaalbaar
Debiet- en kredietkaarte aanvaar

Tariewe word in Suid-Afrikaanse rande gehef
Seisoen
Tarief
Langverblyf
1 Oktober 2010 tot 30 April 2011
R650 per nag vir die woonstel as geheel
10% afslag vir 6 nagte of meer
1 Mei 2011 tot 30 September 2011
R600 per nag vir die woonstel as geheel
10% afslag vir 6 nagte of meer
1 Oktober 2011 tot 30 April 2012
R700 per nag vir die woonstel as geheel
10% afslag vir 6 nagte of meer
     
Opsionele skoonmaakdiens
     
Die woonstel word voor aankoms en na vertrek deeglik skoongemaak
Gaste kan kies om die woonstel tydens hulle verblyf te laat skoonmaak met intervalle van hulle keuse, teen 'n bykomende koste van R4
5 per diens
     
Gaan na besprekings
 
Web Dié werf