Tariewe
|
| |
|
|
Tariewe word vir die woonstel gehef, ongeag die aantal persone. Op vertrekdatum word die woonstel tot 11h00 bespreek. Vir besprekings meer as 7 dae voor die datum van aankoms word 'n 50% deposito ten tye van bespreking verlang, met die uitstaande bedrag minstens 7 dae voor aankoms betaalbaar. .Vir besprekings minder as 7 dae voor die datum van aankoms is die volle bedrag ten tye van bespreking betaalbaar. Debiet- en kredietkaarte aanvaar.
Tariewe word in Suid-Afrikaanse rand gekwoteer.
|
Seisoen
|
Tarief
|
Langer verblyf
|
1 Oktober 2007 tot 30 April 2008
|
R500 per nag vir die woonstel as geheel
|
10% afslag vir 6 nagte of meer
|
1 Mei 2008 tot 30 September 2008
|
R400 per nag vir die woonstel as geheel
|
10% afslag vir 6 nagte of meer
|
|
|
1 Mei 2007 tot 30 September 2007
|
|
|
|
|
1 Oktober 2008 tot 30 April 2009
|
|
R550 per nag vir die woonstel as geheel
|
10% afslag vir 6 nagte of meer
|
| |
|
|
Opsionele skoonmaakdiens
|
| |
|
|
Die woonstel word voor aankoms en na vertrek deeglik skoongemaak. Gaste kan kies om die woonstel ook gedurende hulle verblyf te laat skoonmaak met intervalle van hulle keuse, teen 'n addisionele koste van R40 per skoonmaak. Gaste wat van hierdie opsionele diens gebruik wil maak, word versoek om hulle voorkeur rakende die gereeldheid van die diens te meld ten tye van bespreking
|
| |
|
|
Gaan na die besprekings-bladsy
|