Fotoblad
Stellenbosch Akkommodasie Selfsorg - Verblyf in Stellenbosch Suid-Afrika, Kaapstad Wynland
Bespreek &
betaal aanlyn vir
hierdie
Stellenbosch
woonstel - klik
hier

Squirrel & Vine
Selfsorgwoonstel, Stellenbosch, Suid-Afrika
Die Stellenbosch woonstel het 'n stort en 'n bad
Bo: Squirrel & Vine se
slaapkamer
Onder: Squirrel & Vine se
badkamer het 'n stort &
aparte bad
Oom Samie se winkel om die hoek in Dorpstraat, Stellenbosch
Die woonstel kyk uit op een van die nasionale monumente in die historiese kern van Stellenbosch
Die Stellenbosch woonstelgebou waarin die korttermyn verblyf beskikbaar is
Nasionale gedenkwaardighede in Hertestraat, Stellenbosch
Oom Samie se Winkel in
Dorpstraat, Stellenbosch is 150
meter vanaf Squirrel & Vine
Uitsig oor Hertestraat, Stellenbosch
vanaf Squirrel & Vine se balkon
Die Pieke woonstelgebou in
Hertestraat, Stellenbosch. Squirrel
& Vine is nr. 4, regs bo in die foto
Historiese Stellenbosch huise aan
Hertestraat. Heelwat is tot
nasionale monumente verklaar
Squirrel & Vine se badkamer het 'n bad en stort
Victoriastraat is op die Universiteit van Stellenbosch se kampus
'n Uitsig oor Stellenbosch vanaf die balkom
Die Stellenbosch Toeriste- en Inligtingsburo is om die hoek in Markstraat
Squirrel & Vine se bad is met 'n
handstort toegerus
Victoriastraat op die kampus van
die Universiteit van Stellenbosch
'n Uitsig op Stellenbosch se berge
vanaf Squirrel & Vine se balkon
Die Stellenbosch Tourisme- &
Inligtingsburo is 250 meter vanaf
Squirrel & Vine in Markstraat,
Stellenbosch
Huisies in Hertestraat waar eekhorings woon
Onderdakparkering binne die sekuriteitskompleks
'n Uitsig oor Stellenbosch vanaf die woonstelgebou se dak
'n Uitsig oor Stellenbosch vanaf die woonstelgebou se dak
'n Eekhoring voor huise in
Hertestraat. Die eekhorings woon in
eikebome wat langs hierdie tipiese
Stellenbosch straat groei
Bedekte parkering binne-in die
sekuriteitskompleks. Squirrel & Vine
het 'n gereserveerde parkeerplek
vir gaste
'n Uitsig oor Stellenbosch vanaf die
woonstelgebou se dak
'n Uitsig oor Stellenbosch vanaf die
woonstelgebou se dak
Stellenbosch Drostdy Street
Stellenbosch Crozier Street
Stellenbosch Ryneveld Street
Stellenbosch Kruithuis
Drostdystraat nr. 2, Stellenbosch, is
800 meter vanaf Squirrel & Vine
Hierdie geboue in Crozierstraat,
Stellenbosch, uit 1895 behoort aan
die Universiteit van Stellenbosch
(900 meter vanaf Squirrel & Vine)
Ryneveldstraat, Stellenbosch, in die
somer
Die Kruithuis is 350 meter vanaf
Squirrel & Vine in sentraal
Stellenbosch
Akkommodasie in 'n groot slaapkamer met lugversorging
Stellenbosch akkommodasie
Stellenbosch selfsorg
Stellenbosch verblyf
Stellenbosch woonstel
Sentraal Stellenbosch
 
Web Dié werf