Talle gesellige koffiewinkels, uitstekende restaurante, museums en
ander historiese besienswaardighede in Stellenbosch is binne
stapafstand. Squirrel & Vine is in die hart van Stellenbosch se
toeristegebied en Hertestraat is 'n eikeboomryke eenrigtingstraat. Die
tweeverdieping woonstelgebou waarin Squirrel & Vine geleë is, 'Die
Pieke', bestaan uit twaalf woonstelle wat aan privaateienaars behoort.
Die bekende 'Oom Samie se Winkel' is 150 meter van die woonstel af,
en die Stellenbosch Toerisme & Inligtingsburo is slegs 250 meter weg.

Fasiliteite
Een slaapkamer met ekstra-lengte koningingrootte bed, een
enkelbedmatras op 'n doelgemaakte slaapbank in die sitkamer
Maksimum 3 gaste
Ten volle toegeruste granietkombuis, insluitende yskas, oond,
stoof en mikrogolfoond
Wasmasjien
Privaat balkon wat op eikeboomryke Hertestraat uitkyk
Lugversorging, volledige satelliet TV, DVD, elektroniese kluis
Binne-in sekuriteitskompleks
Veilige onderdakparkeerplek binne-in kompleks
Linne en handdoeke voorsien
Vure word nie in hierdie historiese deel van Stellenbosch
toegelaat nie - braaigeriewe word dus nie voorsien nie
Rookbeleid: balkon alleenlik
Debiet- en kredietkaarte aanvaar. Intydse aanlynbesprekings
aanvaar
E-pos: info@squirrelaccommodation.com
Squirrel & Vine is 'n
selfsorgwoonstel in die
historiese kern van  
Stellenbosch in nostalgiese
Hertestraat, om die hoek van
Dorpstraat. Dit bied ideale verblyf
vir die onafhanklike reisiger wat
privaat akkommodasie in die hart
van Stellenbosch verlang
Stellenbosch Akkommodasie Selfsorg - Verblyf in Stellenbosch Suid-Afrika, Kaapstad Wynland
Bespreek &
betaal aanlyn vir
hierdie
Stellenbosch
woonstel - klik
hier

Squirrel & Vine
Selfsorgwoonstel, Stellenbosch, Suid-Afrika
Stellenbosch graded 3 stars
Stellenbosch Squirrel & Vine
Stellenbosch akkommodasie, Stellenbosch selfsorg, Stellenbosch woonstel - Squirrel & Vine, Stellenbosch
Stellenbosch Squirrel & Vine bedroom
Stellenbosch Squirrel & Vine balcony
Stellenbosch Squirrel & Vine kitchen
Stellenbosch Squirrel & Vine bathroom
Stellenbosch TGCSA stars
Tourism Grading Council of
South Africa
Stellenbosch verblyf
 
Web Dié werf
Bookmark and Share